Posts filed under 'Afrikaans'

On Afrikaans

Taal Monument

There is, for me, something remarkable about well-crafted Afrikaans prose. Her words are fertile; a faithful translation into English will often demand of a translator three words for each pregnant Afrikaans word. She remains, for this writer, a language that at once embraces and estranges her readers, for she is essentially tribal.

Any engelsprekende that has ever ventured into a conversation in Afrikaans with Afrikaners might know what I’m trying to place my finger on: his toungue immediately betrays him as an outsider; there is an awkward moment of sheer horror when conversation halts — and resumes — in English. There is little to no middle ground for those who speak Afrikaans as a second, third or foreign language. Our battered vocabulary and slaughtered syntax betray us immediately for the buitelanders that we are. It is our shiboleth. (more…)

7 comments May 2, 2009

Leipoldt: The Universal Afrikaner

by Roon Lewald

Louis Leipoldt

Louis Leipoldt

In one of my latest visits to the blog of an American friend, I was intrigued by a sensitive description of her visit to the remote grave of Afrikaans poet C. Louis Leipoldt, sheltered by an overhanging ledge of sandstone at Pakhuis (Storehouse) Pass in the rugged Cedarberg mountains some 200 miles north of Cape Town.

Christian Frederik Louis Leipoldt (1880-1947) is revered by Africa’s only white tribe as one of its finest poets. He was a leading luminary of the “Second Movement”, the generation of language pioneers which produced the first poems of genuine literary value in Afrikaans immediately after the 1899-1902 Anglo-Boer War. His name is hardly known outside an estimated 10 million or so native speakers spread over South Africa and the now rapidly expanding diaspora of Afrikaner emigrants to the USA, Europe, Australasia and elsewhere. But blog hostess Jenny Bennett has such wide interests that I wasn’t too surprised by her tribute to such an exotic poet. (more…)

Add comment May 2, 2009

Time for Sowing

By Roon Lewald

Funeral Dirt

Funeral Dirt

It’s the first of the four Advent Sundays, when folks here in Germany light the first of four candles on their Advent fir-branch wreaths and get into the pre-Christmas spirit. Even agnostics can’t help reflecting on the meaning of it all on a quiet Sunday evening when Christmas-minded people take a short break from their gift-shopping labours before plunging back into the seasonal shopping rush again on Monday (illuminations are already up and Christmas markets are booming in the city centers, and reports say Germans are spending this year as if we weren’t heading for a long recession). With the terror bombings in Moombai vying with the global economic crisis for attention, the news is so depressing nowadays it’s hard to believe that there’s any room left in the world for the human love, friendship and compassion we hear so much about at Christmastime. I can only draw comfort from the knowledge that many people like myself are at least linked to other individuals by such bonds.

In this mood, I was reminded of a short story by a South African author named Charles Bosman. (more…)

1 comment December 1, 2008

Die Van Pletsen Saga

In English

Klik vir genealogie

Hier volg nou die “Van Pletsen” saga wat ek belowe het om neer to skrywe voordat ek tjêns word en niks meer kan onthou nie. Ek kan nie waarborg dat al die féite, datums, ens., juis is nie, want wat ek hier skryf is gebaseer op hoorsê – op wat pa en ma, oupa en ouma en ou tantes en ooms vertel het! Volgens my oom Jan Sauer van Pletsen (wat joernalistiese neigings gehad het en ʼn paar boeke die lig laat sien het) het ene Carl Johannes von Plessen, gebore 1795 in Oos Pruise, daar moelikheid gehad het met die owerhede en toe die land verlaat en hom gevestig in Brabant, België.

(Oupa se suster, Tant Mart Vorster, het graag gespog met die feit dat ons Van Pletsens oorspronklik Von Plessens was en dus tot die aristokrasie behoort het en dan het my pa se broer, die stuitlike oom Kootjie, haar altyd gedemp met die woorde: “Ag, wat, Ta’ Mart, die ou swernoter was seker ʼn ou perdedief. Dis die dat hy daar out Oos Pruise moes padgee het!”) In Brabant het hy huursoldaat geword en as sulks onder Napoleon gaan veg.

Na die slag van Waterloo het hy en ʼn Havenga (seker ʼn voorstaat van Klasie Havenga) as verstekelinge op ʼn skip hier aangekom in 1820. Dit blyk dat hy in Graaf Reinet te lande gekom het waar hy getroud is met ʼn Anna Sauer (gebore 1805) wie se vader, Johan Nicholas Sauer, uit Keulen in Duitsland gekom het en onderwyser in Graaf Reinet geword het. (more…)

15 comments July 5, 2008

Die Nag van die Vlieënde Miere

GeckosDeur ‘n onbekende skrywer

In English

“Ons het selfs tot aan die uur van ons dood die illusie dat ons onsself ken, wéét wat ons wíl…”

Inleiding

deur Roon Lewald

Hieronder verskyn die oorspronklike Afrikaanse manuskrip van die kortverhaal Die Nag van die Vlieënde Miere, waarvan my noodgewonge eienmagtige Engelse vertaling elders op hierdie blog verskyn. Ek wens dat die onbekende skrywer van hierdie pakkende, heel toevallig deur my tussen my oorlede suster Deanne Lewald se besittinge na haar dood gevonde storie daarvan te hore sal kom en sy eie kommentaar sal lewer daaroor. Intussen wens ek hom geluk met sy raak siening van intellektuele Afrikanerdom se sielewroeginge op die drumpel van rewolusionêre veranderinge in die ontstuimige 1980er jare. Hierdie laat publikasie daarvan, seker goed 20 jaar na die verhaal se ontstaan, is m.i. ‘n déja vu wat vandag nog – of miskien weer – groot aktualiteit besit. Sekerlik sou lesers graag meer wil weet oor die tyd en omstandighede van die verhaal se ontstaan, hoe die outeur vandag dink oor die werklikheid van die ou bedeling se destyds al onvermydelike einde, en hoe hy die huidige asook toekomstige rol en toestand van die Afrikaner en sy taal in (of buite) Suid-Afrika sien. (more…)

1 comment May 21, 2008

Amanzimtoti

deur Roon Lewald

‘n Vreemde oom haal vir sy trossie kinders
kwiksilwer vissies uit ‘n rotspoel.
Hy gee my wraggies ene!
Dis my eie, eie kreatuurtjie wat nou
spartel in ‘n blik
- so wonderlik
dat ek hom altyd-altyd wil behou,
al roer die diertjie binnekort nie meer
as jy hom met ‘n stokkie por.

Met die huistoe-ry, sat van my gesoebat
om hom saam te neem,
vou Ma hom toe in ‘n koerant, en bêre hom
vêr agter in die bak van Wilhelmina,
ons oerou, waardige swart Oldsmobile.

Tuis, as die frommelpakkie
onder al die stranddag-rommel
uit Willemien se songebraaide bak
uitgehaal word, daal daar neer op my
‘n groot Besef, oud soos Adam se geslag:
Siedaar, o mens,
hoe vlietend is al aardse prag!

Want die pakkie ruik so sleg! -
en waar’s my towerdiertjie dan?
Hierdie nare ding is mos
net ‘n stywe, dooie vis!

Add comment May 18, 2008

Europa, Europa

deur Roon Lewald

As ek na 40 jare in Duitsland in Afrikaans dig of skryf, gaan dit meesal oor nostalgiese herinneringe aan my Suid-Afrikaanse geboorteland. Nou-die-dag het ek egter ou briewe aan Afrikaanse vriende oor my ervaringe in Europa herlees en weer besef hoe belangrik my tweede tuiste vir my geword het. Europa: watter unieke eensheid van gemeenskaplike waardes, nywerheid, wetenskap, kunsskatte en geskiedenis, maar watter onvergelykbare veelvoudigheid van tale en tradisies wat van land tot land, streek tot streek en selfs distrik tot distrik so verskillend is! Hierdie paar uittreksels uit my ou briewe bewys watter houvas hierdie bakermat van ons westerse kultuur op ‘n mens se siel kan kry…. (more…)

Add comment April 21, 2008

Nuwejaar

Deur Roon Lewald

Destyds het die optog nog
uit Distrik Ses gekom
tot by die Tuine-draai,
dan links geswaai
om Nuwejaar
langs Adderley af te laat baljaar.

As die jolers naderkom,
poubont, gekvol ritme en plesier,
hoor jy eers ‘n kléín drom drom:
titteROM-titteROM, terrrr-ROMTROMTROM!

Daartussen maak sy ouboet grootlawaai:
Be-BOEMM! Baba-DOEMM ! !
enne BOEMDOEMBOEMMM!!

Die blink trompette skel terug:
te-te-RÉÉÉ ta-ta-ta-RRRÁ-Á-Á, tra-tra-tra ! !

Die blikfluite
tsjwieee!
en die ramkiekies tokkel:
TINGE-likke-tange-lakke-ting-tang-TENG!

Jou kop word dronk
soos die jolers pronk,
en jou hart rinkink
as die straat weerklink
van die ou geliefde moppies:

“Dsjánne-wharrie-Fébewharrie-Mááát,
Ýpril-My-Dsjóénnn-Dsjoe-láái!!!”
Aaai, mense,
waar is daai dae nou?

Add comment April 17, 2008

Ontledinge

deur Roon Lewald

I
Psalm 34, 5: Ek het die HERE gesoek, en Hy het
my geantwoord en my uit al my vrees gered.

Onbegryplike Onwese,
jou lugleegte
suig die vrese uit
my oopgestote hart
en vul dit met die liefde
wat jou Skepping eis. (more…)

Add comment April 7, 2008

Cross-overs in Poetry

On approaching the poetry of other linguistic cultures

by Roon Lewald

Cultural and linguistic communication gaps between people all over the world are being rapidly narrowed today by the information-technology advances of our shared, swiftly inter-communicable global culture. Technology-driven CAT (Computer-Assisted Translating) software can now pre-translate any largely factual texts with amazing speed and accuracy, leaving the human translator to do the skivvy-work of monitoring the computer’s word choices and completing any passages it has left out or only guessed at by offering “fuzzy matches”. In the building industry, a western-trained Saudi construction engineer can now explain power, housing or sanitation projects to his clients in a professional Arabic which is fully translatable into the similarly specialised vocabulary of his sub-contractors in the USA or Europe. The international business language of the huge global-player corporations is equally translatable. (more…)

2 comments April 5, 2008

Previous Posts


Haai!

Dorpsbewoners

Top Posts

Weervoorspelling

Africa Afrikaans Afrikanerskap Anglican Apartheid ECUSA Episcopalian Gay Global Village Homosexuality Human Rights Identity Justice Lewald Nationalism Peace and Justice Poetry Poësie Race and Culture Restorative Justice Reunions Rhodesian South Africa South African The Episcopal Church Theology Ubuntu van pletsen van Pletzen Genealogy Zimbabwe

Argiewe

Onlangse Lesers

View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile

Kommentaar

Br. Blane Frederik, … on Nigel High School Reunion…
JILLIAN STOFFBERG on Spackman House at Umtentw…
Theresa on Nigel High School Reunion…
Kerstin Profe on Nigel High School Reunion…
Mias van Pletzen on The Van Pletsen Saga

Pages

Recent Posts

1

Africa

Blogs of Note

Brotherhood of Saint Gregory

Bulawayo

Family Around the World

Genealogy

Human Rights / HIV

Isipho

Katima Mulilo

Maps

Mormonism

Mystics

Nigel High School

Peace and Justice

Political systems

Queer

Queer and Christian

SADF

Seminary

South African

South African Defense Force Photos and Video

The Episcopal Church

Ubuntu

van Pletzens of note

World Time

Zimbabwe

Kalendar

November 2009
S M T W T F S
« Oct    
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

del.icio.us

a