Posts filed under 'Afrikanerskap'

On Afrikaans

Taal Monument

There is, for me, something remarkable about well-crafted Afrikaans prose. Her words are fertile; a faithful translation into English will often demand of a translator three words for each pregnant Afrikaans word. She remains, for this writer, a language that at once embraces and estranges her readers, for she is essentially tribal.

Any engelsprekende that has ever ventured into a conversation in Afrikaans with Afrikaners might know what I’m trying to place my finger on: his toungue immediately betrays him as an outsider; there is an awkward moment of sheer horror when conversation halts — and resumes — in English. There is little to no middle ground for those who speak Afrikaans as a second, third or foreign language. Our battered vocabulary and slaughtered syntax betray us immediately for the buitelanders that we are. It is our shiboleth. (more…)

7 comments May 2, 2009

Die Nag van die Vlieënde Miere

GeckosDeur ‘n onbekende skrywer

In English

“Ons het selfs tot aan die uur van ons dood die illusie dat ons onsself ken, wéét wat ons wíl…”

Inleiding

deur Roon Lewald

Hieronder verskyn die oorspronklike Afrikaanse manuskrip van die kortverhaal Die Nag van die Vlieënde Miere, waarvan my noodgewonge eienmagtige Engelse vertaling elders op hierdie blog verskyn. Ek wens dat die onbekende skrywer van hierdie pakkende, heel toevallig deur my tussen my oorlede suster Deanne Lewald se besittinge na haar dood gevonde storie daarvan te hore sal kom en sy eie kommentaar sal lewer daaroor. Intussen wens ek hom geluk met sy raak siening van intellektuele Afrikanerdom se sielewroeginge op die drumpel van rewolusionêre veranderinge in die ontstuimige 1980er jare. Hierdie laat publikasie daarvan, seker goed 20 jaar na die verhaal se ontstaan, is m.i. ‘n déja vu wat vandag nog – of miskien weer – groot aktualiteit besit. Sekerlik sou lesers graag meer wil weet oor die tyd en omstandighede van die verhaal se ontstaan, hoe die outeur vandag dink oor die werklikheid van die ou bedeling se destyds al onvermydelike einde, en hoe hy die huidige asook toekomstige rol en toestand van die Afrikaner en sy taal in (of buite) Suid-Afrika sien. (more…)

1 comment May 21, 2008

Europa, Europa

deur Roon Lewald

As ek na 40 jare in Duitsland in Afrikaans dig of skryf, gaan dit meesal oor nostalgiese herinneringe aan my Suid-Afrikaanse geboorteland. Nou-die-dag het ek egter ou briewe aan Afrikaanse vriende oor my ervaringe in Europa herlees en weer besef hoe belangrik my tweede tuiste vir my geword het. Europa: watter unieke eensheid van gemeenskaplike waardes, nywerheid, wetenskap, kunsskatte en geskiedenis, maar watter onvergelykbare veelvoudigheid van tale en tradisies wat van land tot land, streek tot streek en selfs distrik tot distrik so verskillend is! Hierdie paar uittreksels uit my ou briewe bewys watter houvas hierdie bakermat van ons westerse kultuur op ‘n mens se siel kan kry…. (more…)

Add comment April 21, 2008

The Night of the Flying Ants

Die Nag van die Vlieënde Miere

Klik vir Afrikaans

Author unknown. c. 1986. Translation from the original Afrikaans manuscript by Roon Lewald.

“Right up to the hour of our death, we have the illusion that we know ourselves, that we know what we want . . .”

Click here for translator’s introductory remarks

The sun is rising blood-red over the sea and the dagga (marijuana) sellers have not yet taken up their positions as we drive out of the city. As we turn off onto the Kwamashu road, about the only other traffic consists of rickety Putco busses and minibus taxis, over-filled with black faces. The whites, high up against the Berea, are still dazed with Saturday-morning weariness after waking up to Nescafé and “Goeie môre, Suid-Afrika!” – good morning, South Africa! Altus lights cigarettes for us as we try to work out how to tackle the Afrikaans tutorial for the black matriculants today. We have to do Ernst van Heerden’s “Die hardloper” (the runner) and the passive and active voices (I silently consider the irony that, in this country, the Afrikaans terms for these two grammatical expressions — “lydend” and “bedrywend” — literally mean “suffering” and “perpetrating”). (more…)

1 comment March 21, 2008

Gebet für Afrika

by Roon Lewald
 
(Empfindungen in der Karro-Halbwüste
während der Apartheid-Ära, ca. 1987)

Die Feuergeißel schwindet.
Kühle lindert
das verschmorte Land.
Im Wolkenbrand
verkohlen letzte Tagesopfer
auf dem Rost der Nacht.
Myriadenfach
lodern Feuerkugel kalt,
erschreckend groß, uralt
im Indigo des Himmelsdachs.

Dankbar hüllt das nackte Land
sich ein in ihrem Glühen,
andächtig harrend
auf das Kreuz des Südens.
Endlich steht es tröstlich da,
Dein Zeichen, Herr, bis es
erblasst im Morgengrau.

Nkulunkul’ Nkoos’!
Großer Gott, wir danken Dir
für Deinen kurzen Trost.
Doch warum nimmst Du
ihn denn von uns,
gerade wenn Dein Licht
in unsre Alltagsnot
so gnadenlos einbricht?

Nkosi, sikelel’ i Afrika:
Herrgott, erbarme Dich!
Segne Afrika
bei Nacht UND Tag!

Amen.

Add comment March 19, 2008

Helen van Pletsen – the Nightingale of Natal

Roon LewaldBy Roon Lewald, son of Helen van Pletsen, author of “The Van Pletsen Saga

In a personal twist to the old show-biz saying that “you haffta be Jewish”, my Afrikaner mother had a stock diagnosis of people she considered too humourless to appreciate the funny side of life. Irritated by an encounter with some particularly dour, self-righteous grudge-bearer, she would shrug and say: “His / her problem is a lack of irony in the blood.” (more…)

6 comments March 16, 2008

Afrikaners: Voed die nuwe nasie die ou etnos?

Jan van der Merwe , Doktorale student in antropologie aan die Universiteit van die Vrystaat , oor Afrikaners in ’n post-apartheid Suid-Afrika:

Lees die oorspronlike opsetel hierso.  Listen to Eban van Renen’s podcast reading of this essay here.

Impak op Afrikaners se Kultuurbeskouing

Doktorale student in antropologie aan die Universiteit van die Vrystaat oor Afrikaners in ’n post-apartheid Suid-Afrika

“Een van die realiteite waarmee Afrikaners voortdurend gekonfronteer word en wat telkens in ’n onlangse antropologiese studie aan die Universiteit van die Vrystaat na vore getree het, is die feit dat Afrikaners ’n kulturele minderheid in Suid-Afrika is. Hierdie realiteit, tesaam met die ANC-regering se eksplisiete proses van nasiebou, het ’n regstreekse impak op Afrikaners se kultuurbeskouing.

 

 

 

(more…)

4 comments May 19, 2007


Haai!

Dorpsbewoners

Top Posts

Weervoorspelling

Africa Afrikaans Afrikanerskap Anglican Apartheid ECUSA Episcopalian Gay Global Village Homosexuality Human Rights Identity Justice Lewald Nationalism Peace and Justice Poetry Poësie Race and Culture Restorative Justice Reunions Rhodesian South Africa South African The Episcopal Church Theology Ubuntu van pletsen van Pletzen Genealogy Zimbabwe

Argiewe

Onlangse Lesers

View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile View My Profile

Kommentaar

Apostle Elijah Elija… on Retribution and Restorative Ju…
SEAN SCALLAN on Nigel High School Reunion…
Br. Blane Frederik, … on Nigel High School Reunion…
JILLIAN STOFFBERG on Spackman House at Umtentw…
Theresa on Nigel High School Reunion…

Pages

Recent Posts

1

Africa

Blogs of Note

Brotherhood of Saint Gregory

Bulawayo

Family Around the World

Genealogy

Human Rights / HIV

Isipho

Katima Mulilo

Maps

Mormonism

Mystics

Nigel High School

Peace and Justice

Political systems

Queer

Queer and Christian

SADF

Seminary

South African

South African Defense Force Photos and Video

The Episcopal Church

Ubuntu

van Pletzens of note

World Time

Zimbabwe

Kalendar

December 2009
S M T W T F S
« Oct    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

del.icio.us

a